Author Archive | SA Olive Association

ABSA Top 5

Absa 2015 Top 5 Olyfolies Onthul

Die room van die Suid-Afrikaanse ekstrasuiwer olyfolie-oes is onthul by die Absa Top 5 olyfolietoekennings wat vandag (Woensdag, 14 Oktober) by Café Bon Bon in Franschhoek plaasgevind het. Andante, De Boerin, Kransfontein enMulderbosch het erkenning ontvang as die voorste produsente, nadat hulle ‘n indrukwekkende opposisie van olyfoliename vir die gesogte Top 5 posisies uitgestof het.

Continue Reading